Air Do

Air Do
エア・ドウ
IATA ICAO Roepteken
HD ADO AIR DO
Gestig11 November 1996[1]
Eerste vlug20 Desember 1998[1]
HoofspilleHaneda Lughawe
New Chitose Lughawe
LojaliteitsprogramMy AIRDO[2]
Vlootgrootte13
Bestemmings10 (Augustus 2015)[3]
HouermaatskappyAIRDO Co., Ltd. (株式会社AIRDO)
HoofkantoorSapporo, Hokkaido, Japan
SleutelpersoneYasuhisa Tani, President
Omset ¥49 miljard (FY 2014)[1]
Werknemers947 (1 April 2017)[4]
Webwerfairdo.jp
Hoofkwartier

Air Do (Japannees: エア・ドウ Ea Dō), voorheen bekend[5] as Hokkaido International Airlines (北海道国際航空株式会社 Hokkaidō Kokusai Kōkū Kabushiki-gaisha?), is 'n Japannese streekslugredery wat geskeduleerde vlugte tussen die eilande Honsjoe en Hokkaido onderneem in samewerking met All Nippon Airways. Sy hoofkwartier is in die Oak Sapporo-gebou in Chūō-ku, Sapporo, en die belangrikste basis van sy bedrywighede is Haneda-lughawe in Ōta, Tokio.[6]

  1. 1,0 1,1 1,2 "沿革" (in Japannees). Air Do. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2017. Besoek op 6 Augustus 2015.
  2. "My AIRDO" (in Engels). Air Do. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2016. Besoek op 6 Augustus 2015.
  3. "時刻表" (in Japannees). Air Do. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2017. Besoek op 6 Augustus 2015.
  4. "会社概要" (in Japannees). Air Do. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Augustus 2017. Besoek op 6 Augustus 2015.
  5. エア・ドウ、社名もAIRDOに統一. Aviationwire.jp. Verkry op 16 Augustus 2013.
  6. (en) "Directory: World Airlines". Flight International. 27 Maart 2007. pp. 55–56.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy